Ek wil jou soon 'n berg klimb
Jy maak riviere in my dye
Die klank van jou stem laat my borste tuit me opwinding
Diep in die aand hou ek my kussing styf vas en droom ek van jou en jou sag, soet soentjies.
Ek droom van my bene op jou skouers terwyl jy my soos jou gunsteling kar ry.
Maak oop daar onder dan sien jy hoe ek soos 'n oop kraan drup.
Buig my oor en skil my oop. Maak my ligaam n slaaf aan jou krag. Magteloos aan die begeerte wat jy bring.
Vat jou tong op 'n avontuur. Sak stadig af en proe my soos die verbode vrug in die heilige tuin
Ek wil jou in my hé, klip hard en gereed vir aksie. Jou skouers byt terwyl ek probeer die gille wat my lyf wil ontsnap in te hou
Jy maak my sopnat soos die klein waterplasse na die rëen. Ek begeer jou soos nooit tevore nie. Ek kan jou in my voel. Jy maak dat ek vir meer van jou smeek. Hoe doen jy dit sonder aan my te raak?
Sjoe
ReplyDelete